Jantjies dalk laaste keer in Leeus-trui

Die Leeus-losskakel Elton Jantjies se rugbytoekoms is nog onseker. Foto: Gallo Images
Die Leeus-losskakel Elton Jantjies se rugbytoekoms is nog onseker. Foto: Gallo Images

Terwyl daar Saterdag op Loftus Versfeld met sekerheid afskeid geneem word van verskeie van die Bulle se staatmakers oor die laaste paar jare, kan daar uit ’n Leeus-oogpunt gevra word: Is hierdie die laaste sien van Elton Jantjies in die Rooibonttrui?

Die 28-jarige Jantjies is die Leeus se mees ervare Superrugby-speler en ook die enigste wat meer as ’n 100 wedstryde agter die blad het.

Hy is sedert 2011 ’n instelling in die span, maar sy kontrak verstryk aan die einde van die jaar en is nog nie hernu nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 408/10
Bangladesh 234/10 & 132/6
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10 & 183/2
New Zealand 329/10 & 326/10
Rand - Dollar
15.82
-0.1%
Rand - Pond
19.47
-0.5%
Rand - Euro
16.74
-0.4%
Rand - Aus dollar
10.97
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,835.28
+0.4%
Silwer
21.48
+1.6%
Palladium
1,927.50
+2.5%
Platinum
916.50
+0.6%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
61,727
+2.9%
Alle aandele
68,064
+2.6%
Hulpbronne 10
66,278
+2.9%
Industriële 25
79,852
+4.3%
Finansiële 15
15,562
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos