KYK: Jason Rohde by kliniek in hegtenis geneem

Jason Rohde word uit die voertuig gehelp. Foto: Jaco Marais
Jason Rohde word uit die voertuig gehelp. Foto: Jaco Marais

Stres weens sy moordverhoor het daartoe gelei dat Jason Rohde in die Crescent-kliniek in Kaapstad  opgeneem is. 

Rohde word daarvan aangekla dat hy sy vrou, Susan, op die jaarlikse konferensie van Sotheby’s International Realty Suid-Afrika in Julie 2016 by die Spier-landgoed buite Stellenbosch vermoor het. 

Rohde is omstreeks 13:00 deur die polisie by dié kliniek in hegtenis geneem nadat die regter in die moordsaak 'n lasbrief daarvoor uitgereik het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.73
+0.7%
Rand - Pond
19.77
+0.4%
Rand - Euro
16.80
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.18
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,851.00
+0.2%
Silwer
21.78
+0.1%
Palladium
1,996.00
+1.3%
Platinum
962.50
+0.4%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,788
+1.3%
Alle aandele
68,367
+1.2%
Hulpbronne 10
74,616
+2.9%
Industriële 25
73,018
+0.1%
Finansiële 15
15,916
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos