Jessie en kie is met leë hande terug uit KZN

Jesse Duarte, leier van die ANC se swaargewig-dispuutspan.
Jesse Duarte, leier van die ANC se swaargewig-dispuutspan.

Die spul swaargewigte wat die ANC se hoofkantoor na die geweldgeteisterde KwaZulu-Natal gestuur het om die dooiepunt te probeer oplos in die ANC-leierstryd daar, het Vrydag onverrigter sake uit Durban teruggekeer Johannesburg toe.

Dit beteken dat die kanse bitter skraal is dat die party ’n nuwe, wettige leierskap in die provinsie verkies sal kry – soos wat die ANC-grondwet vereis – voordat die party in Augustus begin om kandidate te benoem vir sy verkiesingslyste vir die algemene verkiesing in 2019, sê Mlahunzima Mhlaba, woordvoerder van die ANC in KwaZulu-Natal.

’n Provinsiale leierskonferensie sou teoreties nog voor die einde van Julie gehou kon word, maar die tyd raak min daarvoor aangesien so ’n konferensie eintlik net kan plaasvind mits twee weke vooraf kennis gegee word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 0
South Africa (w) 192/6
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 408/10
Bangladesh 234/10 & 132/6
Rand - Dollar
15.87
-0.4%
Rand - Pond
19.50
-0.6%
Rand - Euro
16.78
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.00
-0.4%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,826.00
-0.1%
Silwer
21.28
+0.6%
Palladium
1,915.29
+1.9%
Platinum
904.80
-0.7%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
61,268
+2.1%
Alle aandele
67,591
+1.9%
Hulpbronne 10
65,266
+1.3%
Industriële 25
79,760
+4.1%
Finansiële 15
15,404
-1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos