Jiba wou Mdluli skotvry laat afkom

Adv. Nomgcobo Jiba
Adv. Nomgcobo Jiba

Nomgcobo Jiba, nasionale adjunkdirekteur van openbare vervolging, was daartoe verbind om alles in haar vermoë te doen om seker te maak dat die klagte teen lt.genl. Richard Mdluli permanent teruggetrek word.

Só sê regter Francis Legodi in sy uitspraak wat Donderdagoggend in die hooggeregshof in Pretoria gelewer is. Die hof het Jiba en Lawrence Mrwebi, spesiale direkteur van openbare vervolging en hoof van die nasionale vervolgingsgesag (NVG) se gespesialiseerde handelsmisdaadheid, as advokate geskrap.

Jiba is geskrap op grond van haar hantering van die hofsaak wat die organisasie Freedom Under Law (FUL) ingestel het oor Mdluli, geskorste hoof van die polisie se misdaadintelligensie-eenheid. FUL het regter John Murphy toe gevra om Mrwebi se besluit om Mdluli nie meer vir bedrog en korrupsie te vervolg nie, tersyde te stel.  

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 84/5
India 416/10
Rand - Dollar
16.50
-1.3%
Rand - Pond
19.96
-1.0%
Rand - Euro
17.21
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.24
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,810.71
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
1,964.46
0.0%
Platinum
892.00
0.0%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos