Gaan jou kind vanjaar gr. R of gr. 1 toe?
Dit is ’n groot aanpassing, vir sowel ouers as kinders. Nie net moet jou kleinding oor die algemeen ’n persoonlike roetine hê nie, maar huiswerk, maatjies en skoolbedrywighede word ook nou bygevoeg.
’n Moeë kind kan nie konsentreer nie en gaan sukkel om al die nuwe dinge te hanteer.