Juan wil vir oulaas weer Cheetah wees

Juan Smith
Juan Smith

Die Springbok-flank Juan Smith gaan 12 maande langer rugby speel in die hoop om sy loopbaan in 2017 in die Vrystaat af te sluit.

Hy wou al vanjaar na die Cheetahs teruggekeer het, maar die Vrystaters se somme sou dan nie klop nie, aangesien hulle reeds hul Super- en Curriebeker-groepe gefinaliseer het.

Smith het in Februarie 2011 die laaste keer vir die Cheetahs gespeel, toe hy sy haksening in ’n Super-kragmeting met die Bulle in die Vrystaat-stadion ernstig beseer het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.77
+0.4%
Rand - Pond
20.18
+0.1%
Rand - Euro
17.53
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,703.61
+0.2%
Silwer
20.91
+1.0%
Palladium
2,285.50
+2.7%
Platinum
913.50
+1.0%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
57,850
0.0%
Alle aandele
64,227
0.0%
Hulpbronne 10
61,646
0.0%
Industriële 25
77,524
0.0%
Finansiële 15
13,816
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos