Kaapse huispryse kan selfs in 2018 daal

Die huismark in Clifton, waar die rykes speel, is tans ’n kopersmark. Foto: ISTOCK
Die huismark in Clifton, waar die rykes speel, is tans ’n kopersmark. Foto: ISTOCK

Die Wes-Kaapse huismark is besig om sy glans in so ’n mate te verloor dat dit selfs kan beteken dat huispryse in die provinsie later vanjaar kan begin daal.

Dit sal die eerste daling in Wes-Kaapse huispryse wees sedert die vierde kwartaal van 2009, sê John Loos, verbruiker- en eiendomstrateeg van First National Bank (FNB).

’n Kombinasie van faktore, onder meer die droogte, ’n afname in die getal nuwelinghuiskopers, minder huiskopers vanuit ander provinsies en huiwerige buitelandse kopers is besig om die huismark in die Kaap te laat afkoel – dit nadat dit tot onlangs nog die sterkste huismark in die land was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 423/6
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
15.96
-0.2%
Rand - Pond
19.78
+0.5%
Rand - Euro
16.78
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.19
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,816.86
+0.1%
Silwer
21.67
+0.2%
Palladium
2,104.00
+2.3%
Platinum
966.00
+1.1%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
63,325
+0.5%
Alle aandele
69,996
+0.4%
Hulpbronne 10
73,258
+0.6%
Industriële 25
78,037
+0.3%
Finansiële 15
15,970
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos