Kaapstad te duur vir talle nuweling-kopers

Herschel Jawitz, uitvoerende hoof van Jawitz Properties.
Herschel Jawitz, uitvoerende hoof van Jawitz Properties.

Die skerp styging in Kaapse huispryse die afgelope paar jaar het tot gevolg dat die aankoop van residensiële eiendom heeltemal bo die vuurmaakplek van die meeste nuwelingkopers in die Moederstad is.

In 2017 het dié kategorie-huiskopers ’n skamele 7,5% van die totale huisaankope uitgemaak, heelwat minder as die nasionale gemiddeld van 20,27%, blyk uit die nuutste eiendomsagenteverslag van First National Bank (FNB).

Dié streek se nuwelingaankope is al nege opeenvolgende jaar onder die nasionale gemiddeld.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 76/0
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.23
-0.4%
Rand - Pond
19.87
-0.5%
Rand - Euro
16.90
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.24
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.7%
Goud
1,806.80
-0.3%
Silwer
21.31
+0.9%
Palladium
1,982.00
+1.8%
Platinum
941.00
-0.4%
Brent-ruolie
111.22
+3.4%
Top-40
62,356
+0.6%
Alle aandele
69,059
+0.6%
Hulpbronne 10
71,808
+1.5%
Industriële 25
76,912
-0.2%
Finansiële 15
15,871
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos