Karen en Kahn se aanhangers maak beursie oop

’n Verbaasde Izak Botes saam met Karen Zoid nadat sy hom meegedeel het dat hulle R26 000 vir Bloem Shelter tydens ’n vertoning by die Vrystaat Kunstefees ingesamel het. Foto: Facebook
’n Verbaasde Izak Botes saam met Karen Zoid nadat sy hom meegedeel het dat hulle R26 000 vir Bloem Shelter tydens ’n vertoning by die Vrystaat Kunstefees ingesamel het. Foto: Facebook

’n Welkome meevallertjie is Dinsdagaand tydens ’n Vrystaat Kunstefees-vertoning vir ’n tuiste vir haweloses in Bloemfontein ingesamel.

Altesaam R26 000 is tydens die Kahn en Karen Zoid-vertoning Dinsdag in die Sand du Plessis-teater vir Bloem Shelter ingesamel.

Dit is danksy die ruim skenkings van feesgangers wat dié vertoning bygewoon het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.21
+2.2%
Rand - Pond
19.80
+1.1%
Rand - Euro
16.70
+1.4%
Rand - Aus dollar
11.48
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,791.84
-0.1%
Silwer
20.60
+0.3%
Palladium
2,255.50
+1.5%
Platinum
946.00
+0.9%
Brent-ruolie
96.31
-0.4%
Top-40
63,161
-1.0%
Alle aandele
69,745
-0.8%
Hulpbronne 10
64,485
-0.9%
Industriële 25
84,636
-1.4%
Finansiële 15
15,760
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos