South­ern Kings wil Julian Savea hê

Foto:
Foto:

Julian Savea en Jacques Potgieter kan Robbie Kempson se eerste inkopies as die South­ern Kings se nuwe hoëprestasiedirekteur word.

Hulle is van die hoëprofiel­spelers na wie Kempson-hulle opsoek is om die Kings vorentoe ’n gerekende teenstander in die Pro14-reeks te maak, met dié franchise meestal aan die verloorkant in die reeks.

Om in staat te wees om groot kanonne soos Savea-hulle te bekostig, kan die Kings gedwing word om van sowat 20 van hul huidige gekontrakteerde spelers ontslae te raak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.99
-0.2%
Rand - Pond
19.93
+0.1%
Rand - Euro
17.54
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.64
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,667.11
+0.4%
Silwer
18.96
+0.7%
Palladium
2,202.50
-0.1%
Platinum
864.00
-0.5%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,049
+0.2%
Alle aandele
63,410
+0.2%
Hulpbronne 10
59,548
-0.4%
Industriële 25
76,945
+0.2%
Finansiële 15
13,842
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos