‘Koalisies kan kom, en elke stem tel’

Honderde het dié geleentheid bygewoon.
Honderde het dié geleentheid bygewoon.

Klein partye kan verwag om stemme af te rokkel by die twee grootstes – die ANC en die DA – in die verkiesing op 8 Mei, het meer as 400 mense Vrydag gehoor by die vierde jaarlikse Rapport-lesersoggend in Pretoria.

Rapport Regstreeks is by die Brooklyn-teater aangebied deur Rapport, kyk­NET en die Noordwes-Universiteit (NWU).

En anders as wat die groot partye verkondig, beteken Suid-Afrika se kiesstelsel van proporsionele verteenwoordiging dat elke stem tel, selfs al is dit vir ’n klein party, het die politieke ontleder Theo Venter van die NWU-sakeskool gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bulls 12
Pumas 19
besig om te laai... Regstreeks
Royal AM 0
Orlando Pirates 2
Rand - Dollar
15.64
+0.5%
Rand - Pond
19.72
+0.5%
Rand - Euro
16.75
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.17
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,852.98
+0.1%
Silwer
22.07
+0.2%
Palladium
2,072.30
+2.5%
Platinum
956.20
+0.6%
Brent-ruolie
117.40
+2.9%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos