Koch nou kroon-wild

Vincent Koch . . . nie goed genoeg vir Heyneke Meyer nie, maar op oorsese klubreuse se inkopielys.     | Foto: STEVE HAAG/ GALLO IMAGES
Vincent Koch . . . nie goed genoeg vir Heyneke Meyer nie, maar op oorsese klubreuse se inkopielys. | Foto: STEVE HAAG/ GALLO IMAGES

Ná sy Wêreldbeker-dwarsklap staan oorsese klubspanne nou tou om ­Vincent Koch se handtekening op ’n kontrak te kry.

Twee Europese reuse, Toulon en Saracens, was die laaste tyd in ’n hewige toutrekkery gewikkel om die dienste van dié Springbok-vaskopstut te bekom.

Koch was een van die ongelukkiges wat nie Heyneke Meyer se Wêreldbekergroep vir verlede jaar se toernooi in Engeland en Wallis gehaal het nie. Sy vriendskap met die Bok-agtsteman ­Duane Vermeulen sou glo sy besluit vergemaklik het om sy loopbaan in die toekoms by Toulon voort te sit. Koch en Vermeulen was tot onlangs toe nog Stormers-spanmaats en hul vriendskap kan sy aanpassing in Frankryk vergemaklik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 0
India 338/7
Rand - Dollar
16.33
-0.3%
Rand - Pond
19.76
+0.3%
Rand - Euro
17.03
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.13
+0.9%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,807.06
-0.0%
Silwer
19.86
-2.0%
Palladium
1,966.00
+1.3%
Platinum
892.50
-0.6%
Brent-ruolie
109.03
-3.1%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos