Kom ons hou mekaar op ons tone in debat

'n Groot deel van ons openbare debatte is skeefgetrek, word geweeg en te lig bevind. Op ’n verskeidenheid van mediaplatforms fokus kommentators, skrywers, joernaliste en nuusverbruikers op die “gier van die week”, wat in diepte bespreek en ontleed word.

Dit is natuurlik die aard van nuus: Daar word verslag gedoen op ’n nuussiklus – of “gier van die week” – wat vir ’n spesifieke gemeenskap of teikengehoor belangrik is, maar die toenemende toeganklikheid van die internet en die vermenigvuldiging van mediaplatforms lei daartoe dat nuuswaardige sake baie meer intensief en meer herhaaldelik in die openbaar bespreek word.

Loopbane in die media word geskep en moet deur die bespreking van nuuswaardighede in stand gehou word. Of ’n openbare figuur dit dus nou verdien of nie, sal ’n kommentator in die lig van die vereistes van sy of haar werk daardie persoon wys waar Dawid die wortels gegrawe het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.67
-0.9%
Rand - Pond
19.91
-0.7%
Rand - Euro
17.08
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.33
-0.8%
Rand - Jen
0.12
-1.4%
Goud
1,765.81
+0.1%
Silwer
19.22
+0.0%
Palladium
1,959.00
+1.0%
Platinum
861.50
-0.8%
Brent-ruolie
102.77
-10.4%
Top-40
59,607
+1.1%
Alle aandele
65,702
+1.1%
Hulpbronne 10
60,490
+1.8%
Industriële 25
81,207
+1.1%
Finansiële 15
14,413
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos