Kommentaar: Beeld, Die Burger en Volksblad sê

Oudpres. Thabo Mbeki.. Foto: Deaan Vivier
Oudpres. Thabo Mbeki.. Foto: Deaan Vivier

Die ANC moet oudpres. Thabo Mbeki se kritiek ter harte neem dat die party die gronddebat in ’n swart-wit-kwessie laat ontaard en die beginsels van die Vryheidsmanifes – dat Suid-Afrika aan almal behoort – oorboord gegooi het.

Mbeki fokus op die grondvraagstuk, maar die swart-wit-kwessie strek wyer as grond. Polarisering op grond van ras neem breedweg toe.

Die skuld vir dié rasverdeling kan nie net op die ANC en sy voorgenome onteiening sonder vergoe-ding gepak word nie. Openbare reaksie op Mbeki
se mening én daaglikse diskoerse oor ander land-kwessies op sosiale media, vergaderings en byeen-komste staaf steeds die diepliggende rasseprobleem. Van politieke leiers tot gewone burgers is skuldig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 465/9
Sri Lanka 397/10 & 128/4
Rand - Dollar
16.03
+0.4%
Rand - Pond
19.82
+0.1%
Rand - Euro
16.81
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.21
-0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,814.18
-0.1%
Silwer
21.40
-0.1%
Palladium
2,027.50
+0.6%
Platinum
932.00
-0.6%
Brent-ruolie
109.11
-2.6%
Top-40
62,494
0.0%
Alle aandele
69,083
0.0%
Hulpbronne 10
71,795
0.0%
Industriële 25
76,804
0.0%
Finansiële 15
16,026
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos