Rosemary Taylor, ’n internasionaal bekende ballerina. ’n Portretstudie van haar deur Roeleen Rayall is een van die 17 portrette wat deur betogende studente van die UK verbrand is. Foto: UCT
Betogende studente aan die Universiteit van Kaapstad (UK) het portretstudies van 17 historiese
figure, onder wie bekende baanbrekervroue, verbrand.
’n Borsbeeld deur die bekende kunstenaar Delise Reich van die eerste vrou wat aan ’n Suid-Afrikaanse universiteit gestudeer het, Maria Emmeline Barnard Fuller, is ook met verf beskadig.
Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in