Kuns bied wêreldwye gravitas

Die Amerikaanse popkunstenaar Andy Warhol se syskermdrukwerk getiteld Mao, een van die hoogtepunte op Aspire Art Auctions se Lenteveiling Sondag.
Die Amerikaanse popkunstenaar Andy Warhol se syskermdrukwerk getiteld Mao, een van die hoogtepunte op Aspire Art Auctions se Lenteveiling Sondag.

Een van die hoogtepunte op Aspire Art Auctions se komende Lenteveiling in Johannesburg is ’n syskermdrukwerk deur die Amerikaanse popkuns­tenaar Andy Warhol getiteld Mao.

Warhol het die Westerse kunswêreld onherroeplik verander en Aspire meen dié werk van 1972 bring internasionale gravitas na die veiling.

Dié werk is ietwat van ’n satiriese portret van Mao Zedong, leier van die kommunistiese revolusie in China. Dit is ’n voortsetting van Warhol se ikonoklastiese ondersoeke na die verganklikheid van roem. Die voorveilingsberaming van die werk is tussen R400 000 en R600 000.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Everton 0
Crystal Palace 1
besig om te laai... Regstreeks
Chelsea 0
Leicester City 1
besig om te laai... Regstreeks
Aston Villa 0
Burnley 0
Rand - Dollar
15.84
+1.6%
Rand - Pond
19.79
+0.3%
Rand - Euro
16.78
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.18
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+1.1%
Goud
1,840.71
+1.3%
Silwer
21.93
+2.4%
Palladium
2,026.00
+0.5%
Platinum
970.09
+3.4%
Brent-ruolie
109.11
-2.6%
Top-40
61,726
-1.3%
Alle aandele
68,246
-1.2%
Hulpbronne 10
71,337
-0.6%
Industriële 25
75,802
-1.3%
Finansiële 15
15,729
-1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos