Kwota-sweep klap in skole-atletiek

Suid-Afrikaanse Skole-atletiek voel daar word nie genoeg gedoen om atlete van voorheen benadeelde gemeenskappe aan items soos paalspring te laat uitstyg nie. Foto: Getty Images
Suid-Afrikaanse Skole-atletiek voel daar word nie genoeg gedoen om atlete van voorheen benadeelde gemeenskappe aan items soos paalspring te laat uitstyg nie. Foto: Getty Images

Minstens 40% van Suid-Afrikaanse skole-atletiekspanne op alle vlakke moet voortaan uit atlete van voorheen benadeelde gebiede bestaan.

Dít is die opdrag wat Suid-Afrikaanse Skole-atletiek (Sasa) onlangs aan skoleafrigters in ’n omsendbrief gegee het.

Distrik-, provinsiale en nasionale skolespanne sal nou gedwing word om minstens uit 40% atlete te staan wat nie volgens meriete gekies word nie, maar uit voorheen benadeelde gebiede kom en dít vir elke item.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.37
-1.1%
Rand - Pond
19.74
-0.5%
Rand - Euro
16.71
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-1.2%
Goud
1,784.20
-1.0%
Silwer
20.46
-1.7%
Palladium
2,187.00
-1.8%
Platinum
944.50
-2.2%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
64,168
+0.3%
Alle aandele
70,889
+0.2%
Hulpbronne 10
63,991
-0.1%
Industriële 25
86,846
+0.3%
Finansiële 15
16,143
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos