KZN-faksies ruil dalk perde in leierstryd

Sihle Zikalala, nuwe ANC-voorsitter in KwaZulu-Natal
Sihle Zikalala, nuwe ANC-voorsitter in KwaZulu-Natal

Ramaphosa-ondersteuners in KwaZulu-Natal het aangebied dat Sihle Zikalala, hul aartsvyand, onbestrede herkies kan word as voorsitter wanneer die ANC volgende naweek sy provinsiale leierskonferensie hou.

Die groep, gelei deur Senzo Mchunu, onderhandel met Zikalala se ondersteuners. Hulle het aangebied dat hul kandidaat vir die voorsitterskap, Mike Mabuyakhulu, sal onttrek mits die Zikalala-groep hom sal toelaat om onbestrede tot ondervoorsitter verkies te word.

“Ons glo ons moet almal ophou om mekaar te opponeer op die manier waarop dit tot dusver gedoen is. Hier is eenvoudig te veel moorde. Dit gebeur weens nalatigheid en faksiestruwelinge tussen lede van die uitvoerende komitee.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Namibia (w) 186/7
Germany (w) 90/2
besig om te laai... Regstreeks
England 284/10
India 416/10 & 38/1
Rand - Dollar
16.50
-1.3%
Rand - Pond
19.96
-0.0%
Rand - Euro
17.21
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.24
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,810.71
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
1,964.46
0.0%
Platinum
892.00
0.0%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos