KZN-vloede: Vrou se lyk in haar kar gekry

Wendy Conde se lyk is Woensdag in haar kar gekry nadat vloedwater in KwaZulu-Natal dit Dinsdag meegesleur het.Foto: Facebook
Wendy Conde se lyk is Woensdag in haar kar gekry nadat vloedwater in KwaZulu-Natal dit Dinsdag meegesleur het.Foto: Facebook

Wendy Conde se lyk is Woensdag gekry in haar voertuig nadat dit Dinsdag naby Port Shepstone in KwaZulu-Natal deur vloedwater meegesleur is.

’n Bron naby aan die familie het Woensdagaand bevestig dat haar wit Ford Fiesta in ’n rivier langs die N2-tolpad naby Umtentweni gevind is.

Conde het Dinsdag omstreeks 14:30 uit Shelly Beach vertrek na Umtentweni naby Port Shepstone waar sy woon. Sy het nooit by die huis uitgekom nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.64
+0.1%
Rand - Pond
19.53
+0.5%
Rand - Euro
16.68
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.05
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,854.03
-0.7%
Silwer
21.84
-1.3%
Palladium
2,005.00
-0.2%
Platinum
947.00
-1.0%
Brent-ruolie
113.56
+0.1%
Top-40
60,754
-0.7%
Alle aandele
67,234
-0.7%
Hulpbronne 10
73,700
-0.9%
Industriële 25
71,965
+0.3%
Finansiële 15
15,514
-1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos