Leeuaanval: Seun sterf ná 3 weke in koma

 Kristian Prinsloo
Kristian Prinsloo

Kristian Prinsloo, wat op 8 April deur ’n volgroeide leeu in ’n huis in Lephalale (Ellisras) aangeval is, is kort voor 11:00 Woensdag in die hospitaal dood.

Hy was in 'n medies geïnduseerde koma in die Mediclinic Muelmed in Pretoria se waakeenheid sedert die voorval.

Sy pa, Herman, het op sy enigste kind se Facebookblad net geskryf: “Kristian Josef Armand Prinsloo is 10h50 oorlede. Lief vir jou my seun. Herman & Adri Prinsloo.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Cape Town City 0
Maritzburg United 0
Rand - Dollar
16.39
+0.4%
Rand - Pond
19.81
+0.1%
Rand - Euro
16.66
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.1%
Goud
1,777.04
-0.1%
Silwer
20.17
-0.5%
Palladium
2,153.50
+0.1%
Platinum
938.00
0.0%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.2%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos