Leser: My Alzheimer-diagnose ruk my man

Foto: iStock
Foto: iStock

Ek is onlangs gediagnoseer met Alzheimer se siekte. Nodeloos om te sê, was dit vir my ’n groot skok, maar ná baie maande van probleme met my geheue het ek tog vermoed daar is groot fout.

Ek is al langer as 30 jaar met ’n liewe man getroud. Hy kan hierdie nuus glad nie verwerk nie. Hy slaap amper glad nie meer nie, is in ’n diepe depressie, ignoreer die onderwerp en drink baie meer.

Ek voel hierdie is mý lewe wat tot ’n einde kom, nie syne nie, en ek het nie nou die krag om hom te ondersteun terwyl ek voel dis ek wat die ondersteuning nodig het nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 76/0
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.20
-0.2%
Rand - Pond
19.88
-0.6%
Rand - Euro
16.87
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,813.95
+0.1%
Silwer
21.47
+1.7%
Palladium
1,999.00
+2.6%
Platinum
944.50
-0.1%
Brent-ruolie
111.22
+3.4%
Top-40
62,496
+0.8%
Alle aandele
69,212
+0.8%
Hulpbronne 10
71,854
+1.5%
Industriële 25
77,093
+0.1%
Finansiële 15
15,933
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos