Panyaza Lesufi, die LUR vir onderwys in Gauteng, sê hy is “paniekerig en bekommerd” oor matriekleerlinge wat dalk nie volgende jaar by tersiêre instellings kan gaan studeer nie.
“Daar is geen manier waarop ons kan bekostig dat een generasie matriekleerlinge nie verder by tersiêre instellings kan gaan studeer nie,” sê Lesufi na aanleiding van die voortslepende #FeesMustFall-betogings.
Daar is “tendense dat tersiêre instellings besig is om hulle akademiese jaar te verloor.