‘Loop k*k,’ sê Adam Tas vir Danny K

Adam Tas Foto: Argief
Adam Tas Foto: Argief

Die Afrikaanse sanger Adam Tas het net twee woorde gehad vir Danny K, sanger en liedjieskrywer, nadat dié Vrydag oor wit bevoorregting getwiet het.

Danny K, wie se regte naam Daniel Koppel is, het getwiet dat nie genoeg wit mense rassisme uitwys wanneer dit kop uitsteek nie.

“Ja, dit mag ongemaklik wees en, ja, joune is dalk die enigste ongewilde mening, maar staan sterk en wees dapper. Ons kan nie langer stilbly nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.65
-0.2%
Rand - Pond
20.16
-0.4%
Rand - Euro
17.03
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,791.93
+0.2%
Silwer
20.63
-0.2%
Palladium
2,198.04
-2.0%
Platinum
942.00
-0.3%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos