Julie se luister-kinderboek is Noko en die Koel Katte deur Fiona Moodie, 'n verhaal oor verdraagsaamheid en hoe om te luister na ander se menings. Die dierekarakters en musiekinstrumente is outentiek uit Afrika.
Dis perfek vir ouderdomme drie tot ses!