Lys van die beste hotelle in SA

Leeu Estates naby Franschhoek wat as die beste plattelandse hotel in die wynlande aangewys is. Foto: Verskaf
Leeu Estates naby Franschhoek wat as die beste plattelandse hotel in die wynlande aangewys is. Foto: Verskaf

Suid-Afrika is as die beste toerismebestemming in Afrika op die jaarlikse World Travel Awards vir Afrika aangewys.

Die Kaapstad Internasionale Lughawe is as die beste op die vasteland aangewys, maar as jy wonder wie die beste lugredery is, sal dit is nie die SAL wees nie, maar wel Ethiopië se lugdiens.

Amper 60 toekennings is vir die beste uit Afrika aangekondig. Sowat 22 van die toekennings is vir organisasies en bestemmings in Suid-Afrika.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.43
+0.1%
Rand - Pond
19.86
-0.1%
Rand - Euro
16.72
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,774.70
-0.3%
Silwer
20.15
-0.6%
Palladium
2,158.00
+0.3%
Platinum
935.00
-0.3%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos