Magnus se familie ‘geweldig ontsteld’

Chris Steyn. Foto: Facebook/Chris Steyn
Chris Steyn. Foto: Facebook/Chris Steyn

Kabinets- en ander kollegas van genl. Magnus Malan, voormalige minister van verdediging het bewerings dat hy en ander hooggeplaaste Nasionale Party-politici by pedofilie betrek is, verwerp.

In reaksie op die boek, Die Seuns van Bird Island, sê een oudminister dit is nie die eerste keer dat sulke “absurde bewerings” gemaak word nie. Die minister, wie se naam aan Netwerk24 bekend is, maar op regsadvies weerhou word, het in ’n verklaring aan Netwerk24 gesê dat hy per geleentheid in die jare tagtig op die eiland was:

“. . . wyle ministers Magnus Malan en ek en etlike ander gaste het op uitnodiging van wyle John Wiley, toenmalige minister van Omgewingsake, die opening van ‘n nuwe kaai vir die laai van gwano, op “Bird Island” bygewoon. Daar sou ook geleentheid wees om te hengel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
18.01
+0.3%
Rand - Pond
19.33
+0.0%
Rand - Euro
17.28
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,629.04
+0.4%
Silwer
18.40
+0.2%
Palladium
2,076.27
+1.6%
Platinum
853.51
+0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos