Help soek na vrygelate Buddy, anders kan hy vrek

Buddy se wyfie, Francis, en hul oorblywende kuiken. ’n Tweede kuiken van die broeipaar is Maandag dood.  Foto: Werner Hills
Buddy se wyfie, Francis, en hul oorblywende kuiken. ’n Tweede kuiken van die broeipaar is Maandag dood. Foto: Werner Hills

Die twee mans wat Buddy, een van Bayworld in Port Elizabeth se brilpikkewyne gesteel het, het na vore gekom.

Dié mans sê hulle wou ’n pikkewyn steel om hom vry te laat, omdat hulle nie saamstem met die aanhouding van dié seevoëls nie.

Dylan Bailey, kurator van soogdiere en versamelings by Bayworld, sê die mans het nadat hulle oor die voorval in die koerante gelees het, hul prokureurs gevra om Bayworld te kontak omdat hulle wou bieg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.65
-0.0%
Rand - Pond
19.58
+0.3%
Rand - Euro
16.70
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.07
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,857.40
-0.5%
Silwer
21.88
-1.1%
Palladium
1,993.00
-0.8%
Platinum
947.00
-1.0%
Brent-ruolie
113.56
+0.1%
Top-40
60,930
-0.4%
Alle aandele
67,414
-0.4%
Hulpbronne 10
73,715
-0.9%
Industriële 25
72,128
+0.5%
Finansiële 15
15,618
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos