Jooste-firmas kry weer uitstel vir skuld

Links is Stefan Potgieter, Markus Jooste se skoonseun, wat tans die enigste direkteur van Mayfair is, en Derek Brugman, Mayfair Speculators se perdebestuurder, in 2016 by die Durban July. Die perd The Conglomerate het dié wedren gewen. Dit het aan Markus en Ingrid Jooste behoort. Dié foto was onder foto’s wat Vodacom aan die media beskikbaar gestel het.

Die beleggingsmaatskappye van Markus Jooste, omstrede voormalige uitvoerende hoof van Steinhoff, het uitstel tot einde Oktober gekry van Investec, Absa, Sanlam en ander krediteure om hul skuld terug te betaal.

Jooste se beleggingsvoertuig Mayfair Speculators skuld meer as R1 miljard aan dié drie krediteure.

Mayfair Speculators was in Desember 2017 baie na aan likwidasie ná ’n hofaansoek deur Absa.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 0
South Africa (w) 205/7
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 408/10
Bangladesh 234/10 & 132/6
Rand - Dollar
15.82
-0.1%
Rand - Pond
19.47
-0.4%
Rand - Euro
16.79
-0.7%
Rand - Aus dollar
10.99
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,824.40
-0.2%
Silwer
21.31
+0.8%
Palladium
1,891.09
+0.6%
Platinum
904.50
-0.8%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
61,525
+2.6%
Alle aandele
67,827
+2.2%
Hulpbronne 10
65,489
+1.7%
Industriële 25
80,203
+4.7%
Finansiële 15
15,428
-1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos