Minder water in Gamtoosvallei vir besproeiing

Dié "kussingdam" voor die damwal van die  Kougadam behoort onder ideale toestande vol water te wees. Die dam se watervlak agter die damwal staan tans op 11,7%.
Dié "kussingdam" voor die damwal van die Kougadam behoort onder ideale toestande vol water te wees. Die dam se watervlak agter die damwal staan tans op 11,7%.

Besproeiingsboere in die Gamtoosvallei wat gebuk gaan onder die droogte, sal die nuwe waterjaar op 1 Julie begin met net 20% van hul volle jaarlikse waterkwota.

Die Kougadam wat water aan hulle verskaf, is tans slegs 7,5% vol. Dit is die laagste vlak waarop dit nog ooit was.

Volgens Petrus (Spes) du Preez is almal dankbaar-verras oor die toekenning. “Ek het tussen 10% en 15% verwag. Die toekenning is gedoen met die vertroue op tussentydse reën, veral in die opvanggebiede, wat hoofsaaklik die Langkloof is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 84/5
India 416/10
Rand - Dollar
16.50
-1.3%
Rand - Pond
19.96
-0.0%
Rand - Euro
17.21
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.24
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,810.71
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
1,964.46
0.0%
Platinum
892.00
0.0%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos