Minister veroordeel taxi’s wat paaie versper

Taxibestuurders gebruik ook vragmotors om hoofweë te versper. Foto: Verskaf
Taxibestuurders gebruik ook vragmotors om hoofweë te versper. Foto: Verskaf

Joe Maswanganyi, minister van vervoer, het Donderdag se padversperrings in Johannesburg, Pretoria en Midrand deur lede van die die taxivereniging Santaco veroordeel. Maswanganyi het ook die geweld wat die protesoptrede kenmerk veroordeel. Hy sê hoewel dit elkeen se grondwetlike reg is om te betoog, dit binne die perke van die wet moet gebeur.

Maswanganyi sê sy departement is wel bewus van die uitdagings ten opsigte van die bekostigbaarheid van voertuigfinansiering wat die taxibedryf in die gesig staar. “Ons simpatiseer in die opsig met die taxibedryf. Daar moet egter benadruk word dat die ’n saak is tussen die bedryf en SA Taxi Finance.

“Ons is ook meegedeel dat die partye intussen ’n ooreenkoms bereik het en vra Santaco-lede nou om die paaie te ontruim sodat die verkeersvloei na normaal kan terugkeer,”sê Maswanganyi in ’n verklaring.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.61
+0.0%
Rand - Pond
20.14
-0.4%
Rand - Euro
17.00
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.61
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,788.68
-0.0%
Silwer
20.60
-0.4%
Palladium
2,205.00
-1.7%
Platinum
945.89
+0.1%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos