Misterie: Wie is die nooi in oranje, blanje, blou?

Ruan Lottering ken nie die vrou op sy foto nie, maar haar rok was vir hom uitdagend genoeg om dit op Facebook te plaas.
Ruan Lottering ken nie die vrou op sy foto nie, maar haar rok was vir hom uitdagend genoeg om dit op Facebook te plaas.

Wie is die nooi in die oranje, blanje, blou?

Gaste by ’n jaareindgeselligheid in die advertensiebedryf kan hulself skop dat hulle dié vraag nóú vra, eerder as Woensdagaand, toe ’n jong vrou getooi in ’n rok en kopdoek in die kleure van die ou landsvlag die kollig gesteel het.

Die tema van die partytjie van die
Advertensiemediavereniging van Suid-Afrika (Amasa), by die nagklub Taboo in Sandton, was darem “taboe”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Canada 188/9
Nepal 0/0
Rand - Dollar
16.80
-1.6%
Rand - Pond
20.04
-1.4%
Rand - Euro
17.09
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.40
-1.4%
Rand - Jen
0.12
-1.5%
Goud
1,734.51
-1.7%
Silwer
19.17
-0.3%
Palladium
1,915.50
-1.2%
Platinum
853.50
-1.7%
Brent-ruolie
102.77
-10.4%
Top-40
59,826
+1.5%
Alle aandele
65,887
+1.3%
Hulpbronne 10
61,323
+3.1%
Industriële 25
81,232
+1.1%
Finansiële 15
14,367
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos