Moord op Smuts-gesin van 4: plaaswerker skuldig

Gert Smuts
Gert Smuts

’n Plaaswerker is Woensdagoggend in die hooggeregshof in Delmas skuldig bevind aan die moord op vier lede van die Smuts-gesin van Balfour in Mpumalanga.

Amos Kutu Mthembu (24) het op 13 Februarie 2017 vir Gert Smuts (78), en sy vrou, Paulina (43), hul seun, Louis (47), en skoondogter, Belinda (43), doodgeskiet.

Net Mthembu het Dinsdag skuld beken. Hy het ook skuld beken op ’n klag van die besit van ’n ongelisensieerde vuurwapen en ammunisie en roof met verswarende omstandighede.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.98
-0.2%
Rand - Pond
19.86
+0.4%
Rand - Euro
17.53
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.63
+0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,663.33
+0.2%
Silwer
18.98
+0.8%
Palladium
2,193.00
-0.6%
Platinum
860.50
-0.9%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,301
+0.7%
Alle aandele
63,625
+0.6%
Hulpbronne 10
59,676
-0.2%
Industriële 25
77,230
+0.6%
Finansiële 15
13,918
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos