MRK berispe onnie wat sê wit mense is ’n mutasie

Tlou Molele
Tlou Molele

Die onderwyser van Polokwane wat op Facebook na wit mense as ’n mutasie verwys het, het slegs ’n raps oor die vingers by die Menseregtekommissie (MRK) ná sy uitlatings gekry.

Tlou Molele het om verskoning gevra vir wat hy kwytgeraak het en die MRK het dit aanvaar.

Geen strafregtelike stappe gaan teen hom gedoen word nie. Hy moet ’n teen-rassisme-werksessie by die MRK bywoon en ’n gratis wiskundeklas vir gr. 10-leerlinge as deel van sy straf aanbied.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Serbia 185/4
Bulgaria 122/1
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 197/4
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10
New Zealand 329/10 & 168/5
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
+0.0%
Rand - Euro
16.68
-0.1%
Rand - Aus dollar
10.97
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos