Hoggenheimer op die skouers van generaals J.B.M. Hertzog en Jan Smuts ná die Verenigde Party se oorwinning in die verkiesing van 1938. Dié spotprent deur D.C. Boonzaier het op 23 Mei 1938 in Die Burger verskyn.
Soos Hoggenheimer van ouds het die Guptas ’n snaar aangeraak in ’n tyd in die Suid-Afrikaanse geskiedenis waarin korrupsie hoogty vier, skryf Milton Shain.
Gaan “Gupta” nou in die Suid-Afrikaanse woordeskat ’n spreekwoordelike verwysing na finansiële en korporatiewe intrige word?
Hierdie van het gewis landwyd sinoniem geword met machiavelliaanse sake-konkelary.
Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in