Noakes is soos Molefe, sê Pierre de Vos

Pierre de Vos se twiet.
Pierre de Vos se twiet.

Die dieetdokter prof. Tim Noakes is met nóg een van sy oudkollegas van die Universiteit van Kaapstad haaks nadat ’n professor by die regsfakulteit hom met die Guptas vergelyk het en beskryf het as die “Brian Molefe van diëte”.

Prof. Pierre de Vos, ’n bekende kommentator oor grondwetlike sake, het verlede Sondag, nadat Rapport berig het dat Noakes in trane was tydens die bekendstelling van sy boek in Johannesburg, ’n foto van dié berig getwiet met die boodskap: “Tim Noakes, die Brian Molefe van diëte . . .”

De Vos se twiet is skynbaar ’n verwysing na Brian Molefe, voormalige uitvoerende hoof van Eskom, wat verlede jaar by ’n mediakonferensie in trane was ná die bekendstelling van die voormalige openbare beskermer, Thuli Madonsela, se staatskapingsverslag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 183/2
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.05
+0.6%
Rand - Pond
19.92
-0.0%
Rand - Euro
16.81
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.26
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,826.98
+0.2%
Silwer
21.62
-0.0%
Palladium
2,019.50
-0.4%
Platinum
944.50
-0.2%
Brent-ruolie
114.24
+2.6%
Top-40
63,114
+1.0%
Alle aandele
69,863
+0.9%
Hulpbronne 10
72,290
+0.6%
Industriële 25
78,068
+1.3%
Finansiële 15
16,069
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos