Nuwe eiendomme ‘sal oues oortref’

As jy jou eiendom as ’n belegging beskou, moet jy ’n nuwe huis eerder as ’n oue kies.
As jy jou eiendom as ’n belegging beskou, moet jy ’n nuwe huis eerder as ’n oue kies.

Volgens Tony Clarke van die Rawson Property Group verkoop nuut-geboude huise tans soos soetkoek en bly hierdie huispryse ook styg. Hy verduidelik waarom hy glo dat nuwe ontwikkelings vanjaar die ouer huismark gaan oortref. 

    

Volgens Absa kos nuutgeboude huise tans gemiddeld 31,2% meer as ouer huise. Dit beteken dat ouer huise dus baie vinniger van die hand gesit moet word as dié wat nog eers gebou moet word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.75
+0.6%
Rand - Pond
19.82
+0.1%
Rand - Euro
16.83
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.19
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,853.27
+0.4%
Silwer
21.78
+0.1%
Palladium
2,002.00
+1.6%
Platinum
958.00
-0.1%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,788
+1.3%
Alle aandele
68,367
+1.2%
Hulpbronne 10
74,616
+2.8%
Industriële 25
73,018
+0.1%
Finansiële 15
15,916
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos