‘NYT’-eer aan Nederlandse boek ook voordelig vir ons

Toe The New York Times (NYT) die Vlaamse roman War and Turpen­tine (Oorlog en terpentijn) in Desember aangewys het as een van die topvyf romans wat in 2016 in Amerika gepubliseer is, het dit volgens Stefan Hertmans, die skrywer, die héle Nederlandse letterkunde in die kollig geplaas.

Saam met War and Turpentine op die NYT-fiksielys is The Association of Small Bombs deur Karan Mahajan (Indië/Amerika), The North Water deur Ian McGuire (Engeland), The Underground Railroad deur Colson Whitehead (Amerika) en The Vegetarian deur Han Kang (Suid-Korea). Han Kang het die Man Booker International Prize vir dié boek gewen.

Die redakteurs van die NYT Book Review motiveer hul keuse vir War and Turpentine, een van twee vertalings op die lys, só: “Dis ’n meesterlike boek oor geheue, kuns, liefde en oorlog”, ’n verhaal waarin Hertmans se vertelkuns fiksie en niefiksie verweef in ’n styl waar die verlede en hede soms inmekaarvloei, waar geskiedenis en emosies vervleg word. Die roman verskaf “a blast of narrative fresh air”, skryf die resensent Dominic Smith in sy resensie (NYT, 17 Augustus 2016).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.72
+0.7%
Rand - Pond
20.23
-0.1%
Rand - Euro
17.51
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,708.97
+0.5%
Silwer
20.97
+1.2%
Palladium
2,309.53
+3.8%
Platinum
915.75
+1.2%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
58,966
+1.9%
Alle aandele
65,401
+1.8%
Hulpbronne 10
63,335
+2.7%
Industriële 25
78,745
+1.6%
Finansiële 15
14,038
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos