OBK-direkteure by VBS ‘moes geweet het’

Die ondersoek deur die Reserwebank na VBS Bank het uitgewys dat die twee direkteure - Ernest Nesane en Paul Magula (onderskeidelik regshoof en risikohoof) - deel was van die onreëlmatighede by VBS, en die Reserwebank het aanbeveel die OBK moet stappe teen hulle doen.
Die ondersoek deur die Reserwebank na VBS Bank het uitgewys dat die twee direkteure - Ernest Nesane en Paul Magula (onderskeidelik regshoof en risikohoof) - deel was van die onreëlmatighede by VBS, en die Reserwebank het aanbeveel die OBK moet stappe teen hulle doen.

Dis onmoontlik om nie bewus te gewees het van regstappe teen ’n maatskappy wanneer jy in die direksie sit nie, het Chris Pholwane, hoof van mensehulpbronne by die OBK, Dinsdag by die kommissie van ondersoek na die OBK gesê.

Hy het verwys na twee werknemers van die OBK - Ernest Nesane en Paul Magula (onderskeidelik regshoof en risikohoof) - wat as benoemde direkteure in die direksie van VBS Bank gedien het omdat die OBK ’n belang in die bank gehad het. Die ondersoek deur die Reserwebank na VBS Bank het uitgewys dat die twee direkteure deel was van die onreëlmatighede by VBS, en die Reserwebank het aanbeveel die OBK moet stappe teen hulle doen.

Die nasionale tesourie het VBS gewaarsku dat hy die wet oortree deur deposito’s van munisipaliteite te aanvaar. Die twee OBK-werknemers wat in VBS se direksie gedien het moes geweet het van dié wetsoortreding. Hulle het dus nie hul fidusiêre pligte nagekom nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.25
+0.0%
Rand - Pond
19.71
+0.6%
Rand - Euro
16.72
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,786.87
-0.2%
Silwer
20.31
+0.0%
Palladium
2,253.50
-1.6%
Platinum
951.00
-1.0%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,131
-0.8%
Alle aandele
70,834
-0.6%
Hulpbronne 10
64,136
-2.6%
Industriële 25
86,752
-0.4%
Finansiële 15
16,098
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos