Deel

Odeion nóg ’n virtuoos ryker

Albertus Engelbrecht, wat ná 17 jaar op Duitse operaverhoë teruggekeer het na Suid-Afrika, is nou ’n sangdosent aan die Odeion Skool vir Musiek. Hy kan op 18 en 19 November in Karl Jenkins se Kersfeesproduksie Stella Natalis gehoor word.
Albertus Engelbrecht, wat ná 17 jaar op Duitse operaverhoë teruggekeer het na Suid-Afrika, is nou ’n sangdosent aan die Odeion Skool vir Musiek. Hy kan op 18 en 19 November in Karl Jenkins se Kersfeesproduksie Stella Natalis gehoor word.

Dit was verlange wat Albertus Engelbrecht teruggebring het na Suid-Afrika, verlange na sy land en sy mense. En ná vier maande hier kan hy eerlik sê hy het nog nie een dag sy besluit berou nie en Europa nog nie een dag gemis nie, ondanks moeilike tye hier.

So gesels dié nuwe sangdosent aan die Odeion Skool vir Musiek (OSM) in Bloemfontein. Hy is aangestel in die plek van Peet van Heerden, sy sangdosent wat afgetree het. Engelbrecht het aan die Universiteit Stellenbosch gestudeer en twee jaar gelede ’n M.Mus. verwerf.

Engelbrecht, ’n liriese tenoor, kan volgende naweek as solis in Stella Natalis gehoor word, Karl Jenkins se Kersfeeswerk vir koor, soliste en orkes. Die mezzosopraan Teresa de Wit deel die solodele met hom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
England 524/4
Ireland 172/10 & 97/3
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.29
+0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.92
-0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
1,003.50
-1.2%
Palladium
1,420.36
+1.5%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos