Die onteiening van grond sonder vergoeding is een van die kwessies wat besig is om Suid-Afrikaners te verdeel. Foto: Argief
Die gronddebat – of grond gehou of gevat moet word – het betrekking.
Verskillende menings, hetsy wetenskaplik of anekdoties, word deur verskillende partye gehuldig.
Wat is nou die waarheid en wat nie? Dit hang af van jou siening, hetsy realisties (gefokus op voedselsekerheid) of gevoel (gefokus op onder meer die herstel van waardigheid).
Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in