Tony Johannes (7) van Platfontein buite Kimberley koel in ’n bad water in die agtertuin af. Die hittegolf wat sentraal-Suid-Afrika teister, sal teen Donderdag en Vrydag bedaar, maar die kwik sal Saterdag weer tot 39 grade styg. Foto: Emile Hendricksi
Suid-Afrika het ’n hele paar probleme wat ’n groot bedreiging vir ons toekoms inhou.
Een van die groot probleme is die ongebreidelde aanwas van die bevolking wat buitensporig gegroei het en nou veroorsaak dat duisende kinders nie plek in skole kry nie en 29% (dis miljoene mense) werkloos is.
Nog ’n probleem wat onmiddellik baie aandag moet kry, is die watertekort feitlik oor die hele land.
Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in