‘Ons leeus word uitgewis vir tierwyn . . .’

Drew Anderson, stigter en uitvoerende hoof van die Captured in Africa Foundation, en Carl Thornton, stigter en direkteur van die Pit-Track K-9-beskermings- en anti-stropingseenheid saam met van die honde van die eenheid wat gebruik word om wildstropers aan te keer. Foto: Verskaf
Drew Anderson, stigter en uitvoerende hoof van die Captured in Africa Foundation, en Carl Thornton, stigter en direkteur van die Pit-Track K-9-beskermings- en anti-stropingseenheid saam met van die honde van die eenheid wat gebruik word om wildstropers aan te keer. Foto: Verskaf

Goeie mense moet nou saamstaan teen die uitwissing van die natuurlewe, sê omgewingsbewaarders oor die leeuslagtings in die Vrystaat wat skokgolwe oor die wêreld heen gestuur het. Marietjie Gericke het met van die mense hieroor gepraat.

Leeus word op strepe geslag en die bene in die Ooste vir die maak van “tierbeenwyn” verkoop – ’n soort delikatesse. Omdat tiere nou al omtrent uitgewis is, spits die Oosterse mark hom nou op leeubene vir die maak van dié “goeie” wyn toe.

Dit is waarom meer as 800 leeukarkasse verlede jaar van Suid-Afrika na die Ooste uitgevoer is nadat Edna Molewa, minister van omgewingsake, die permitte hiervoor goedgekeur het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.63
+0.2%
Rand - Euro
16.59
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos