Wynand van Niekerk, Anisha van Niekerk se broer (in die ligblou hemp), het die afgelope week ’n openhartige gesprek met Rapport gevoer. Hy meen die polisie en die familie weet nou wat met sy suster en haar vrou, Joey, gebeur het. Foto: Wikus de Wet
Die twee vroue wat verlede maand spoorloos in Noordwes verdwyn het, is aan toue in ’n skeepsvraghouer opgehang en genadeloos gemartel voordat hulle doodgeskiet en verbrand is.
Wynand van Niekerk, die broer van Anisha van Niekerk, sê alle inligting dui daarop dat sy suster en Joey van Niekerk vermoor is deur iemand wat hulle probeer dwing het om hul kleinhoewe by Mooinooi naby Rustenburg te verkoop.
Anisha (30) en Joey (32) was getroud.
Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in