Drs. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, en Danie Brink, hoof van Helpende Hand en medestigter van die Vereniging vir Afrikaanse Wiskundeonderwysers (VAW), onthul die plaket by Orania se nuwe opleidingsentrum.
Orania het ’n nuwe splinternuwe opleidingsentrum geopen wat in 2019 sy eerste tegnies opgeleide gr. 12-leerlinge sal oplewer.
Sowat 1 200 mense het verlede Vrydagaand die opening van die tegniese opleidingsentrum in Orania bygewoon.
Een van die groot aantal rotse wat met die oprigting van die sentrum uitgehaal is, is gebruik om ’n bronsplaket aan te bring.
Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in