’n Foto uit die argiewe van Oscar Pistorius (31), voormalige Paralimpiese lemnaeler, saam met sy Oupa Hendrik Pistorius.
Oscar Pistorius het reeds aansoek gedoen om sy oupa se begrafnis by te woon.
Hendrik Pistorius (101) is Vrydagoggend in die Zuid-Afrikaans-hospitaal in Pretoria dood.
Henke, Oscar se pa, het Vrydag sy seun in die tronk besoek om die nuus aan hom oor te dra. Oscar dien tronkstraf uit vir die moord op Reeva Steenkamp.
Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in