Pravin oor Pauw-boek: Die waarheid sal seëvier

Pravin Gordhan met sy eie kopie van The President’s Keepers. Foto: Deaan Vivier
Pravin Gordhan met sy eie kopie van The President’s Keepers. Foto: Deaan Vivier

Onder die skare mense wat Donderdagaand die bekendstelling van Jacques Pauw se blitverkoper The President's Keepers in die Brooklyn-winkelsentrum bygewoon het, was Pravin Gordhan, voormalige minister van finansies.

Gordhan het gesê hy is daar as “waarnemer”. Talle mense net ná die bekendstelling tougestaan om ook die oudminister se handtekening in hul eksemplare van Pauw se boek te kry.

Gordhan sê hy het nog nie die boek gelees nie, maar Suid-Afrika het meer mense soos Pauw nodig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.72
+0.7%
Rand - Pond
20.23
-0.1%
Rand - Euro
17.51
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,708.97
+0.5%
Silwer
20.97
+1.2%
Palladium
2,309.53
+3.8%
Platinum
915.75
+1.2%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
58,966
+1.9%
Alle aandele
65,401
+1.8%
Hulpbronne 10
63,335
+2.7%
Industriële 25
78,745
+1.6%
Finansiële 15
14,038
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos