Plaasklong WP lei Jong Arende in Durban

Wilhelm Petrus van Heerden maak reg om die bal aan te gee in Oakdale se wedstryd teen die Paul Roos Gimnasium.  Foto: Verskaf
Wilhelm Petrus van Heerden maak reg om die bal aan te gee in Oakdale se wedstryd teen die Paul Roos Gimnasium. Foto: Verskaf

Hy woon op een van die kleinste dorpies in die land, maar het groot skoene om vol te staan.

Wilhelm Petrus van Heerden van die plaasdorpie Rheenendal, ’n hanetree vanaf Knysna, voer die Suidwestelike Distrikte (SWD) dié week aan by die o.18-Cravenweek. Maar die verdere ironie is dat niemand in die Suid-Kaap hierdie naam ken nie – almal praat van WP van Heerden. En hierdie voorletternaam het ’n geskiedenis.

By sy geboorte 18 jaar gelede op Knysna wou sy pa, Frik, wat ’n groot ondersteuner van die Westelike Provinsie-rugbyspan is, die klong WP laat doop! Ma Cecily het egter voet neergesit en seker gemaak die familiename word nie oorboord gegooi nie. Sodanig is hy geregistreer – maar almal noem hom steeds WP.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.78
+0.3%
Rand - Pond
20.19
+0.0%
Rand - Euro
17.51
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.55
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,700.27
+0.0%
Silwer
20.84
+0.6%
Palladium
2,251.99
+1.2%
Platinum
911.00
+0.7%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
57,850
0.0%
Alle aandele
64,227
0.0%
Hulpbronne 10
61,646
0.0%
Industriële 25
77,524
0.0%
Finansiële 15
13,816
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos