Polisie soek jong vrou van Kuilsrivier

Chantelle Matthyssen (21) word sedert die naweek vermis. Foto: Verskaf
Chantelle Matthyssen (21) word sedert die naweek vermis. Foto: Verskaf

Die polisie in Wellington in die Boland soek na ’n vermiste 21-jarige vrou van Kuilsrivier.

Chantelle Matthyssen is laas op Saterdag 23 Junie by haar ouerhuis in Kuilsrivier gesien toe sy na Wellington gegaan het om werk te soek.

“Matthyssen het haar ma gebel om te sê dat sy veilig op Wellington aangekom het en sy het sedertdien nog nie weer van haar laat hoor nie,” het lt.kol. André Traut gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.99
-0.2%
Rand - Pond
19.87
+0.4%
Rand - Euro
17.55
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.63
+0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,663.15
+0.1%
Silwer
18.97
+0.8%
Palladium
2,191.48
-0.6%
Platinum
862.95
-0.6%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,200
+0.5%
Alle aandele
63,522
+0.4%
Hulpbronne 10
59,597
-0.3%
Industriële 25
77,091
+0.4%
Finansiële 15
13,896
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos