Predikantsvrou trap in slaggat, breek heup

Eleanor Potgieter (78) in die Netcare Universitas-Hospitaal in Bloemfontein nadat sy haar heup gebreek het.
Eleanor Potgieter (78) in die Netcare Universitas-Hospitaal in Bloemfontein nadat sy haar heup gebreek het.

’n Bejaarde predikantsvrou van Tweespruit in die Vrystaat moet ’n heupvervanging ondergaan nadat sy in een van die vele slaggate op die dorp getrap en haar heup gebreek het.

Sy het ook kneusplekke en skrape aan haar lyf opgedoen.

Rory Potgieter, ’n sakeman van Bloemfontein, sê sy ma, Eleanor (78), sterk goed aan in die Netcare Universitas-Hospitaal in Bloemfontein.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 116/6
South Africa 0
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 80/3
New Zealand 190/10
Rand - Dollar
16.66
-1.6%
Rand - Pond
20.08
-1.2%
Rand - Euro
16.96
-1.7%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,763.50
-0.7%
Silwer
19.81
-1.6%
Palladium
2,144.66
-0.7%
Platinum
928.75
-1.0%
Brent-ruolie
92.34
-3.0%
Top-40
64,168
-0.9%
Alle aandele
70,967
-0.8%
Hulpbronne 10
63,227
-3.4%
Industriële 25
87,430
+0.4%
Finansiële 15
16,160
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos