R4 miljoen vir jong vul by perdeveiling gehaal

’n Jaar oue merrievul van die teelplaas Klawervlei in Bonnievale is Woensdagaand vir R4 miljoen verkoop by die gesogte veiling vir jaar oud vullens in Kaapstad wat deur Cape Thoroughbred Sales (CTS) aangebied word.

Die merrievul van die hings Captain Al en die merrie Pagan Princess, was nommer 129 op die veilinglys van 226.

Die vorige rekordprys vir ’n perd was R6 miljoen wat in 2016 gehaal is. Verlede jaar was die topprys ook R4 miljoen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 0
South Africa (w) 139/5
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 408/10
Bangladesh 234/10 & 132/6
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10 & 296/3
New Zealand 329/10 & 326/10
Rand - Dollar
15.87
-0.4%
Rand - Pond
19.49
-0.5%
Rand - Euro
16.79
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.00
-0.4%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,829.64
+0.1%
Silwer
21.37
+1.1%
Palladium
1,932.00
+2.7%
Platinum
913.50
+0.2%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
61,734
+2.9%
Alle aandele
68,019
+2.5%
Hulpbronne 10
65,463
+1.6%
Industriële 25
80,748
+5.4%
Finansiële 15
15,428
-1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos